top of page

Uit die hart uit...

Dit begin met 'n visie

In 1967 het mnr Bremer Pauw die ernstige probleem van 'n tekort aan beskikbare appelbome met planttyd omskep in 'n geleentheid en self bome begin kweek. Die gesegdes waar daar 'n wil is, is daar 'n weg en 'n boer maak 'n plan beskryf die ontstaan van Joubertina Kwekery perfek.

​

Vandag bou mnr Pauw se seun, Bremer Pauw (jr.), sy eggenoot Elaine en die res van hulle span voort aan die visie.

Die span

"Teamwork makes the dream work" - John C. Maxwell

B Pauw.jpg

Bremer Pauw

Eienaar

072 308 6534

E Pauw.jpg

Elaine Pauw

Kweker

079 508 0812

D Lotter 2b.jpg

Deon Lötter

Kweker

082 464 6706

Groepfoto.jpg

Voor van links: Carel Botha, Helen Ferreira, Elaine Pauw, William Ferreira, Danie Olivier.
Agter van links: Moné Brand, Bremer Pauw, Brenden Olivier en Deon Lötter.

bottom of page